Anita Louw (PS 0017922)
Beskik oor ‘n D(Phil) (Universiteit van Stellenbosch). Is 38 jaar ‘n voorligtingsielkundige as studentvoorligter by die CPUT, hoof van die Loopbanekantoor aan die Universiteit van Stellenbosch en in privaatpraktyk.

Johan Louw (PS 0139734)
Behaal ‘n graad in Teologie (South African Theological Seminary) in 2011 en ‘n Honneurs graad in Sielkunde (UNISA) in 2014. Hy het sy Meesters graad in Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria voltooi.
Hy het vyf jaar ondervinding in jeugwerk, vyf jaar ondervinding in beroepsvoorligting, en het ‘n passie vir tienerontwikkeling.

Anita, ons seun Roelof du Toit Van der Merwe (geb: 15 Jan 1992) van Beaufort-Wes, was by jou vir evaluering en loopbaan voorligting gedurende ongeveer 2009/2010. Het jy dalk nog sy toetsresultate beskikbaar? Indien wel, kan jy dit vir ons asb via e-pos stuur? Dit word nou benodig vir ‘n opvolg evaluering.
By voorbaat dank. Vriendelike groete!
Dankie vir jou boodskap Marliza, groete, Anita
Hi
Wat is jul tariewe?
Dankie vir jou navraag Suzanne, kontak my by anita.louw@icon.co.za, groete, Anita
Goeie dag Anita..het verwysing by verskeie mense ontvang. Wil graag aanleg toetse vir my graad 9 seun laat doen . Wil graag tariewe uitvind en hoe dit werk.
Hi Chrisna, dankie vir jou boodskap. Epos my by anita.louw@icon.co.za, dan stuur ek jou al die info vir so ‘n assessering.
Hi Anita
Ek moet weer vir Stephan bring. Hy was Gr 9 by jou. Hy is nou Gr 11.
Hi Stephnie, epos my by anita.louw@icon.co.za en dui aan wanneer julle pas, dan stuur ek jou die info vir so ‘n opvolgsessie