Category Archives: Uncategorized

Bemagtig jou tot beroepsukses en –geluk

Kaapstad Praktyk Pretoria Praktyk

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar

Die laaste vryheid

Viktor Frankl   ‘n Hoogs gerespekteerde Oostenrykse psigiater, het alles verloor aan die hand van die Nazis. Hulle het sy huis, loopbaan en vryheid gevat. Sy hele familie behalwe sy suster, is in die gasoonde vermoor. Hyself is in Auschwitz geslaan, … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

GR. 11 SEISOEN

  John Ortberg sê:  “We can be tempted to place all our focus on the outer person. But one day all that will pass away. You, however, are a being who will never cease to exist. Your spirit, your inward … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar

GR. 9 SEISOEN

George Bernard Shaw het gesê: “This is the true joy of life; the being used for a purpose recognized by yourself as a mighty one.” Die graad 9 seisoen vir “true joy of life, mighty purpose” afsprake is oop. Kontak ons vir ‘n afspraak … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Emosionele Intelligensie

OJ Simpson, Lance Armstrong, Marion Jones, Hansie Cronje, Tiger Woods is almal voorbeelde van mense wat bekend is vir hul besondere sporprestasies maar in so ‘n mate te kort geskiet het in ander fasette van hul menswees dat hulle openbare … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Energie en gesondheid

Somer is hier- mag julle almal, selfs die wat oor die feestyd werk, vars energie kry uit die mildadige son, wonderlike somergeluide en die Here se bereidheid om ons nuwe krag en energie te gee as ons rus by Hom.  God het … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar