Boekbestelling

Acrobat Document in MosaiekMM2bFIN-page-001Healthy, wealthy, happy – The smart approach to life!

Hansie & Anita Louw

Hierdie boek moedig jou aan om jou lewensreis te begin; ‘n gesonde, welaf en gelukkige lewensreis. Gesondheid is die belangrikste aspek, maar jy kan ook kies om ryk en gelukkig te wees.  Hierdie boek leer vir jou dat die onmoontlike tog nie so onmoontlik is nie, deur jou lewensreis saam met God aan te pak.

Lees veral hoofstukke 2, 6, 7, 8, 9 en 12 vir jou bemagtiging tot loopbaansukses en -geluk. Dit sal jou insig verdiep oor die faktore wat ‘n groot impak op jou beroepsukses en -geluk het nadat jy jou keuse gemaak het:

  • die verband tussen jou goddelike- en beroepsbestemmings;
  • sterktes soos om dinge te kan doen waarvoor jy nie lus is nie en hoe om met moeilike mense te kan saamwerk;
  • hoe sinvol jy jou vermoëns gebruik;
  • of jy weet hoe om maksimum energie en gesondheid te hê;
  • en of jy bereid is om sekere loopbaan ontwikkelingsvaardighede soos netwerk aan te leer.

Dit is beskikbaar by Louw Loopbane Praktyk en kan ook bestel word teen R100.

Gaan terug

Your message has been sent

Waarskuwing
Waarskuwing
Waarskuwing

Waarskuwing!

1 Response to Boekbestelling

  1. Terug pieng: Energie en gesondheid | Louw Loopbane

Lewer kommentaar