Author Archives: johanlouw777
Bemagtig jou tot beroepsukses en –geluk
Kaapstad Praktyk Pretoria Praktyk
Die laaste vryheid
Viktor Frankl ‘n Hoogs gerespekteerde Oostenrykse psigiater, het alles verloor aan die hand van die Nazis. Hulle het sy huis, loopbaan en vryheid gevat. Sy hele familie behalwe sy suster, is in die gasoonde vermoor. Hyself is in Auschwitz geslaan, … Lees voort
GR. 11 SEISOEN
John Ortberg sê: “We can be tempted to place all our focus on the outer person. But one day all that will pass away. You, however, are a being who will never cease to exist. Your spirit, your inward … Lees voort
GR. 9 SEISOEN
George Bernard Shaw het gesê: “This is the true joy of life; the being used for a purpose recognized by yourself as a mighty one.” Die graad 9 seisoen vir “true joy of life, mighty purpose” afsprake is oop. Kontak ons vir ‘n afspraak … Lees voort
Emosionele Intelligensie
OJ Simpson, Lance Armstrong, Marion Jones, Hansie Cronje, Tiger Woods is almal voorbeelde van mense wat bekend is vir hul besondere sporprestasies maar in so ‘n mate te kort geskiet het in ander fasette van hul menswees dat hulle openbare … Lees voort
Energie en gesondheid
Somer is hier- mag julle almal, selfs die wat oor die feestyd werk, vars energie kry uit die mildadige son, wonderlike somergeluide en die Here se bereidheid om ons nuwe krag en energie te gee as ons rus by Hom. God het … Lees voort