Dienste

Ons bied:

1) Beroepsvoorligtings-evaluasie en beplanning (aanlyn ook beskikbaar)

  • ‘n beroeps- en kursuskeuse;
  • toepassing van jou keuse op jou graad 10 vakkeuses (indien van toepassing);
  • beter selfkennis en -begrip;
  • riglyne om jou emosionele intelligensie te versterk na aanleiding van jou spesifieke samestelling en geneigdheid;
  • inspirasie vir die aanleer van die vaardighede wat jou beroepsukses en -geluk positief beïnvloed;
  • insig oor jou goddelike en natuurlike bestemmings

090422175338-large

2) Emosionele ondersteuning en terapie (slegs in Pretoria):

Jou kind word daagliks blootgestel aan ‘n komplekse wêreld wat dikwels vir ouers uitdagend mag wees. Leerders word aangeraai om hul emosionele behoeftes te identifiseer en te verstaan sodat hulle portuurdruk, selfbeeldkwessies, verhoudings, en konflik kan aanspreek. Terapie help leerders om angs, depressie, aanpassing, woede, verhoudings, of verwerping meer effektief te hanteer.

3) Keuring:

  • vir voornemende beurshouers en werknemers van maatskappye

scantron test

 

Lewer kommentaar